Pous Clemens VIII

Pous Clemens VIII
Geboortenaam Ippolito Aldobrandini
Pontifikaat begin 30 Januarie 1592
Pontifikaat eindig 3 Maart 1605
Voorganger Innocentius IX
Opvolger Leo XI
Gebore 24 Februarie 1536
Fano, Pouslike Staat
Sterf 3 Maart 1605
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Clemens

Clemens VIII was die 231ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1592 tot 1605. Hy is veral bekend vir sy versoening met Frankryk en die uitbreiding van die Pouslike Staat. Hy het koffie toegelaat as drankie vir Christene, voor sy tyd was dit veral met Arabiere en Moslems geassosieer.[1] Die pous moet nie verwar word met Teenpous Clemens VIII nie.

  1. Philippe Boé, La magie du café, Phare, Hachette, 2000 ISBN 2-84616-015-5

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search